Chem-Dry Klerksdorp – Klerksdorp Carpet Cleaning Client Feedback

Klerksdorp Carpet Cleaning Client Feedback


 

Hello,
Baie baie dankie vir die fantastiese diens wat julle gelewer het – die matte en stoele lyk sommer weer nuut, en die kantore ruik ook sommer lieflik. – Lekker dag! Liza S


Hallo ,
Ek kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi die huis se matte lyk na jul dit kom skoonmaak het nie. Dit lyk werklik ongelooflik mooi en het ek reeds sommer paar mense van jul goeie produk vertel. Ek gaan definitief binnekort van jul tak hierdie kant gebruik maak om ons matte in Somerset Wes ook te kom skoonmaak. Weereens baie dankie. – Lekker dag


Klerksdorp Carpet Cleaning Client FeedbackKlerksdorp Carpet Cleaning Client Feedback